- Main
- Fiction - Drama
- Wie met vuur speel

Wie met vuur speel
Deon Meyer [Meyer, Deon]Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas – hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die “liasseerkabinet van die dood” ooptrek.
- Favorites
Dalam 1-5 menit file akan dikirim ke Telegram Anda.
Perhatian: Pastikan bahwa Anda telah menautkan akun Anda ke Bot Telegram Z-Library.
Dalam 1-5 menit file akan dikirim ke perangkat Kindle Anda.
Catatan: Anda perlu memverifikasi setiap buku yang ingin Anda kirim ke Kindle Anda. Periksa email Anda untuk yakin adanya email verifikasi dari Amazon Kindle.
- Kirimlah ke Pembaca online
- Batas unduhan yang ditingkatkan
Konversi file
Lebih banyak hasil pencarian
Manfaat yang lain
Istilah kunci
Daftar buku terkait































































