
Merk van die leeu 01 - 'n Stem in die wind
Francine RiversVerskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman probeer ’n jong slavin desperaat vashou aan haar geloof in die lewende God; ’n God wat sy glo hulle kan verlos van die verslawende mag van ’n dekadente Rome. Hierdie meesterlike roman bring ’n boodskap van waarheid en hoop in ’n wêreld vol leuens en wanhoop.
Jenis konten:
BukuTahun:
2000
Penerbit:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Bahasa:
afrikaans
ISBN 10:
1431600881
ISBN 13:
9781431600885
File:
EPUB, 762 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2000