
Die oorwinning (eBoek): Vryheid is moontlik (Afrikaans Edition)
Travis ThrasherCory Brand moet in DIE OORWINNING noodgedwonge terugkeer na Okmulgee, Oklahoma. Hy rig die plaaslike jeugliga-span af en moet vir agt weke die Celebrate Recovery®-program bywoon, waar hy vir die eerste keer gekonfronteer word met herinneringe van sy pa se mishandeling – en die liefde wat hy agtergelaat het. Wat hy nie besef nie, is dat die pad na herstel wat hom aan al die pyn herinner ook die pad is na ware bevryding.
Kategori:
Jenis konten:
BukuTahun:
2013
Penerbit:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Bahasa:
afrikaans
ISBN, ASIN, ISSN:
B00M4AD218
File:
EPUB, 355 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2013